Welkom by 

Theron
Eko Wildreservaat

Of jy opsoek is na avontuur of rustigheid...

Theron Eko WIldreservaat bied iets vir elke natuurliefhebber.

Ontdek ons verskeidenheid aktiwiteite – van bergfiets- en staproetes tot kampeer onder die sterre – alles in harmonie met die natuur.

Bergfietsroetes

Verken asemrowende bergfietsroetes wat jou deur ruwe rotse, inheemse plantegroei en pragtige natuurtonele neem – perfek vir die avontuurlustige siel.

Kampeerplek

Kamp onder die sterre in ons rustige en veilige kampeerplek – omring deur natuurgeluide en die rustigheid van die wildernis.

Staproetes

Geniet rustige staproetes wat jou nader bring aan die natuur, wildlewe en unieke ekostelsels van die reservaat.

Kom ontdek sielsrus